Jong Ottomane

Die Jong Ottomane (Turks: Yeni Osmanlılar)[1] was ’n geheime beweging wat in 1865 deur ’n groep Turkse intellektuele gestig is wat ontevrede was met die moderniseringshervormings vanaf 1839 in die Ottomaanse Ryk omdat hulle geglo het dit is nie ver genoeg gevoer nie.[2]

  1. Die Turkse naam beteken letterlik "Nuwe Ottomane", maar die naam "Jong Ottomane" is tradisioneel.
  2. Akgunduz, Ahmet; Ozturk, Said (2011). Ottoman History: Misperceptions and Truths. IUR Press. p. 318. ISBN 9090261087.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search